Home / Series / Voetspore / Aired Order /

Season 7

Agulhas tot Alexandrië

Die sewende Voetspore-ekspedisie was 'n reis tussen twee vuurtorings. Ses ouens in drie Amarok 4×4’s het van Agulhas in die Kaap na Alexandrië in Egipte gereis. Dit is hul storie. In 26 episodes word die kyker meegevoer na die wonders van Afrika. Die reis neem ons na Lesotho en Mosambiek. Verder na Zambië en dan verder na Tanganjikameer en Rwanda. Vandaar is dit langs die ewenaar na Kenia, en dan noord na Ethiopië, Soedan en Egipte. Dit is 'n drie maande lange reis van 20 000 km.

English
  • TheTVDB.com Season ID 607559
  • Created June 27, 2012
  • Modified April 24, 2024
When available, episode names will be translated into your preferred language. Otherwise they will be shown using the series' origin language.
Name First Aired Runtime Image
S07E01 Vertrek vanaf Agulhas
August 7, 2011
SABC 2
24
S07E02 Oor Sanipas na Pafuri
August 14, 2011
SABC 2
24
S07E03 Met die Limpopovallei na Inhambane
August 21, 2011
SABC 2
24
S07E04 Van Linga-Linga na Vilanculos
August 28, 2011
SABC 2
24
S07E05 Gorongosa - Die Verlore Paradys
August 28, 2011
SABC 2
24
S07E06 Tiervisse by Cahora Bassa
September 4, 2011
SABC 2
24
S07E07 Die boere van Mkushi
September 11, 2011
SABC 2
24
S07E08 Die Skoenbek
September 18, 2011
SABC 2
24
S07E09 Die MV Liemba
September 25, 2011
SABC 2
24
S07E10 Sjimpansees in Nyungwe
October 2, 2011
SABC 2
24
S07E11 Nalatenskap van 'n Volksmoord
October 9, 2011
SABC 2
24
S07E12 Die Queen Elizabeth Nasionale Park
October 16, 2011
SABC 2
24
S07E13 Adrenalien stormloop by Jinja
October 23, 2011
SABC 2
24
S07E14 Verder na Kenia
October 23, 2011
SABC 2
24
S07E15 Afrika se tweede hoogste berg
October 30, 2011
SABC 2
24
S07E16 Die ongenaakbare Chalbiwoestyn
November 6, 2011
SABC 2
24
S07E17 Sibiloi langs die Turkanameer
November 7, 2021
SABC 2
24
S07E18 Ernstige moeilikheid in die wildernis
November 13, 2011
SABC 2
24
S07E19 Lang wag voor die reis noord
November 20, 2011
SABC 2
24
S07E20 Oor Addis na die Hooglande
November 20, 2021
SABC 2
24
S07E21 Die Verbondsark in Aksum
November 27, 2011
SABC 2
24
S07E22 ’n Kruising na Nubiese Woestyn
December 4, 2011
SABC 2
24
S07E23 Vanaf Wadi Halfa met ’n veerboot
December 11, 2011
SABC 2
24
S07E24 By Aswan aan die Nyl
December 11, 2021
SABC 2
24
S07E25 Die fabelagtige Wit Woestyn
December 18, 2011
SABC 2
24
S07E26 'n Reis eindig in Alexandrië
season finale
December 25, 2011
SABC 2
24

No artwork of this type.

No artwork of this type.

No artwork of this type.