Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 7 / Episode 15

Afrika se tweede hoogste berg

Berg Kenia is 5000 meter hoog. Die span reis deur Nairobi na Nanyuki en klim dan die berg in net twee dae. Dit is ’n uitdaging, veral vir ses manne wat nie juis fiks is vir die aanslag op die berg nie. Maar die natuurskoon is ongelooflik, en om die kruin by Punt Lenana te bereik is ’n prestasie.

English
  • Originally Aired October 30, 2011
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 19, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director