Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 7 / Episode 16

Die ongenaakbare Chalbiwoestyn

Die pad noord in Kenia is die slegste op die vasteland. Wanneer die span die Chalbiwoestyn bereik, is dit een groot moddersee nadat die plek sy eerste behoorlike reënin vyf jaar gehad het. Hier kom die span voor een van sy grootste uitdagings tot dusver op vanjaar se reis te staan.

English
  • Originally Aired November 6, 2011
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 19, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director