Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 7 / Episode 17

Sibiloi langs die Turkanameer

Die Sibiloi Nasionale Park in die noorde van Kenia is geleë in ’n woestyn. Dis warm, droog en onherbergsaam. Maar in die park is die pragtige Turkanameer – een van Afrika se mooiste Skeurvalleimere en die plek waar Richard Leaky argeologiese skatte gevind het.

English
  • Originally Aired November 7, 2021
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 19, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 20, 2024 by
    tonylogin