Home / Series / Voetspore / Aired Order /

Season 8

Op die Evenaar

Hierdie keer is dit Voetspore op die ewenaar. Ons reis neem ons van die Indiese Oseaan na die Atlantiese Oseaan. Ons begin op 1 Junie 2013 by Lamu aan die Kenia kus. Van daar is dit na Tsavo en Nairobi. In Uganda gaan ons die Ruwenzori's en Murchison Nasionale Park besoek. Ons sal die DRK binnegaan en Randgold se Kibali-myn besoek waar baie Suid-Afrikaners vandag werk. Volgende reis ons na Okapi Nasionale Park, en dan Kisangani in die hartjie van Afrika. By dié stad laai ons die voertuie op ’n bakkie en dryf stroomaf vir 1 700 km na Kinshasa. Vanaf Kinshasa reis ons stroomaf na Matadi en Muanda aan die Atlantiese Oseaan. Tydens hierdie reis sal ons verskeie kere die ewenaar oorsteek. Dit is ons kortste maar ook ons ​​langste reis. Die mees uitdagende tot dusver.

English
  • TheTVDB.com Season ID 607569
  • Created June 27, 2012
  • Modified April 24, 2024
When available, episode names will be translated into your preferred language. Otherwise they will be shown using the series' origin language.
Name First Aired Runtime Image
S08E01 Die Swahilikuslyn van Kenia
July 20, 2014
SABC 2
50
S08E02 Die mensvreters van Tsavo
July 27, 2014
SABC 2
50
S08E03 Victoria – Afrika se grootste meer
August 3, 2014
SABC 2
50
S08E04 Die Rwenzori’s
August 10, 2014
SABC 2
50
S08E05 Murchison Falls
August 17, 2014
SABC 2
50
S08E06 Kibali
August 24, 2014
SABC 2
50
S08E07 Epulu
August 31, 2014
SABC 2
50
S08E08 Die reis na Kisangani tot anderkant Bafwasende
September 7, 2014
SABC 2
50
S08E09 Ons wag by Kisangani
September 14, 2014
SABC 2
50
S08E10 Stroomaf
September 21, 2014
SABC 2
50
S08E11 Bumba
September 28, 2014
SABC 2
50
S08E12 Die Kongorivier
October 5, 2014
SABC 2
50
S08E13 ’n Reis na die Atlantiese Oseaan
season finale
October 12, 2014
SABC 2
50

No artwork of this type.

No artwork of this type.

No artwork of this type.