Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 7 / Episode 11

Nalatenskap van 'n Volksmoord

Rwanda is ’n pragtige land. Tog, in 1994, het die land een van die grootste menseslagtings beleef toe bykans ’n miljoen mense tydens die volksmoord vermoor is. Oral in die land is daar gedenktekens met die leuse: Nooit weer nie! Na afloop van die besoek aan Rwanda, reis die span na Uganda en gaan deur die Ondeurdringbare Woud.

English
  • Originally Aired October 9, 2011
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 19, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director