Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 7 / Episode 10

Sjimpansees in Nyungwe

Rwanda is die digbevolkste land in Afrika. Tog het die land die grootste verskeidenheid van primate in sy woude. Die span reis na die suidweste van die land en gaan stap in die Nyungwewoud, op soek na sjimpansees. Wanneer hulle ’n trop kry, is dit ’n baie vreemde ervaring.

English
  • Originally Aired October 2, 2011
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 19, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director