Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 7 / Episode 26

'n Reis eindig in Alexandrië

Na drie maande kom die span aan in Alexandrië aan ide Middellandse See. Die reis van 20000 kilometer kom tot ’n einde by die vuurtoring van die farao. Elke ekspedisie het sy uitdagings en hierdie een het opnuut bewys Afrika is ’n kontinent met verskeidenheid en avontuur.

English
  • Originally Aired December 25, 2011
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Notes Is a season finale
  • Created March 29, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 20, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director