Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 7 / Episode 25

Die fabelagtige Wit Woestyn

Nadat die voertuie uiteindelik arriveer kan die span verder. In plaas daarvan om met die Nyl langs te reis na Kaïro, reis die span deur die Sahara. Naby een van die oases in die weste van Egipte kom hulle die fabelagtige Wit Woestyn teë. Dis ’n uitsonderlike wêreld wat deur die eeue deur winderosie geskep is.

English
  • Originally Aired December 18, 2011
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 29, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 19, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director