Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 7 / Episode 2

Oor Sanipas na Pafuri

Die span reis oor die Hooglande van Lesotho en dan af met Sanipas na Natal. By Amersfoort word daar by Jan Staal du Toit motorfiets gery, voor die span verder noord reis na Pafuri. ’n Tweede afskeidsgeleentheid word gehou met ’n aandete van roosterkoek en skaapkop.

English
  • Originally Aired August 14, 2011
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 18, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director