Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 7 / Episode 19

Lang wag voor die reis noord

In Nanyuki word die voertuig herstel, en daarna wag die manne vir hulle paspoorte met Ethiopiese visums. Wanneer dié uiteindelik opdaag is dit weer noord met die Marsabit Moyale-pad, en vandaar die lang pad na Addis Abeba, hoofstad van Ethiopië.

English
  • Originally Aired November 20, 2011
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 29, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 19, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director