Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 7 / Episode 13

Adrenalien stormloop by Jinja

Vanaf Fort Portal reis die span na Jinja op die Nyl. Dit word haas een van die avontuurbestemmings op die vasteland, met witwaterroei, rekspring en visvang op die Victoriameer net ’n paar van die aktiwiteite.As alternatief is daar ook net die kans om te ontspan langs die wêreld se langste rivier.

English
  • Originally Aired October 23, 2011
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 19, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director