Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 7 / Episode 22

’n Kruising na Nubiese Woestyn

Die span reis van Ethiopië na Soedan en gaan die Sahara binne. Net noord van Port Sudan aan die Rooi See gaan snorkel die namme. Die plan om noord te reis en Egipte binne te gaan aan die Rooi See word verydel en daar moet die manne dieper die Nubiese Woestyn in, in die rigting van Atbara en Wadi Halfa

English
  • Originally Aired December 4, 2011
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 29, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 19, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director