Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 7 / Episode 8

Die Skoenbek

Dr. David Livingstone was een van die eerste Westerlinge wat Afrika werklik ontgin het. Hy het ook onverpoosd daarvoor geveg om Afrika van Slawerny te bevry. Hy het gesterf langs die Bangweulumoeras. Na ’n besoek aan die plek waar Livingstone gesterf het, gaan soek die span een van die vreemdste voëls op die kontinent – die skoenbek. Die skoenbekke broei naby die lesjweevlaktes waar daar ook meer as 150000 van die bokke te sien is.

English
  • Originally Aired September 18, 2011
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 19, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director