Ons begin waar ons laas die voertuie gelos het – Bogotá in Colombia. Daar is 'n paar tegniese sake wat aangespreek moet word - ons tydelike invoerpermitte het verval (en moet hernu word teen die koste van 'n boete) ons moet red wat ons kan uit die wrak van die Cruiser wat nog in Cali is, en dan moet ons 'n nuwe Cruiser by die hawe van Cartagena ontvang, onsself toerus, en die pad vat.
Name | First Aired | Runtime | Image | |
---|---|---|---|---|
S18E01 | Colombia |
February 28, 2025
|
46 |
No artwork of this type.
No artwork of this type.
No artwork of this type.