Voetspore Suid-Amerika 2 Noroeste is 'n reeks van 13 episodes oor 'n ekspedisie deur Bolivia, Peru, Ecuador en Colombia. Dit dek die noordwestelike (noroeste) deel van die vasteland. Die reeks sluit talle hoogtepunte in soos 'n besoek aan Salar Uyuni, die wêreld se grootste soutvlakte, La Higuera waar Che Guevara vermoor is, die Stoei Cholitas in La Paz, Machu Picchu, die Nazca Lines, die Cordillera Blanca, die ewenaar net noord van Quito, die voëlkykgebied in Mindo, Cali, die salsa-hoofstad van die wêreld, die koffiestreek van Colombia, Bogotá, die hoofstad, en Medellín, eens 'n dwelmkartelhoofstad, maar vandag een van die vreedsaamste stede ter wêreld. Dit is 'n onvergeetlike reis van dramatiese landskappe, historiese terreine, uitsonderlike natuurskoon en interessante kulturele diversiteit.
Name | First Aired | Runtime | Image | |
---|---|---|---|---|
S17E01 | ‘n Reis na Bolivië |
January 26, 2024
SABC 2
|
50 | |
S17E02 | Salar de Uyuni na Higuera |
February 2, 2024
SABC 2
|
50 | |
S17E03 | Higuera na La Paz |
February 9, 2024
SABC 2
|
50 | |
S17E04 | Na die Amazone |
February 16, 2024
SABC 2
|
50 | |
S17E05 | Land van die Inkas |
February 23, 2024
SABC 2
|
50 | |
S17E06 | Nazca |
March 1, 2024
SABC 2
|
50 | |
S17E07 | Cordillera Blanca |
March 8, 2024
SABC 2
|
50 | |
S17E08 | Op soek na ‘n Panama sombrero |
March 15, 2024
SABC 2
|
50 | |
S17E09 | Na die Evenaar |
March 22, 2024
SABC 2
|
50 | |
S17E10 | Noord van die Evenaar |
March 29, 2024
SABC 2
|
50 | |
S17E11 | Cali |
April 5, 2024
SABC 2
|
50 | |
S17E12 | Na Bogotá en terug |
April 12, 2024
SABC 2
|
50 | |
S17E13 |
Laaste week in Colombia
season finale
|
April 19, 2024
SABC 2
|
50 |