Voetspore Suid-Amerika Cono Sur is 'n reeks van 13 episodes oor 'n ekspedisie na Uruguay, Paraguay, Chili en Argentinië. Dit is die suidelike keël (cono sur) van die vasteland. Daar is verskeie hoogtepunte in die reeks, soos 'n besoek aan van die oorlewendes van die Andes-vliegongeluk in 1972, die Iguazu-waterval, die Chaco in Paraguay, die Atacama-woestyn, die Stille Oseaan, die wynstreek van Mendoza, die Perito Moreno Gletser, Torres del Paine, die mees suidelike stad Ushuaia, die Afrikaanssprekende gemeenskap van Sarmiento, die walvisse van Puerto Madryn en die Argentynse hoofstad, Buenos Aires. Hierdie is 'n onvergeetlike reis van dramatiese landskappe, keurige kos en wyn, besonderse landskappe en interessante gemeenskappe.
Name | First Aired | Runtime | Image | |
---|---|---|---|---|
S16E01 | Reis na Uruguay |
March 10, 2023
SABC 2
|
50 | |
S16E02 | Steeds in Uruguay |
March 17, 2023
SABC 2
|
50 | |
S16E03 | Iguazuvalle |
March 24, 2023
SABC 2
|
50 | |
S16E04 | Paraguay |
March 31, 2023
SABC 2
|
50 | |
S16E05 | Van die Chaco tot Antofagasta |
April 7, 2023
SABC 2
|
50 | |
S16E06 | Antofagasta tot Mendoza |
April 14, 2023
SABC 2
|
50 | |
S16E07 | Mendoza tot Bariloche |
April 21, 2023
SABC 2
|
50 | |
S16E08 | Bariloche tot Chile Chico |
April 28, 2023
SABC 2
|
50 | |
S16E09 | Chile Chico tot die Straat van Magellaan |
May 5, 2023
SABC 2
|
50 | |
S16E10 | Ushaia tot Comodoro Rivadavia |
May 12, 2023
SABC 2
|
50 | |
S16E11 | Comodoro Rivadavia tot Camarones |
May 19, 2023
SABC 2
|
50 | |
S16E12 | Camarones tot Mar del Plata |
May 26, 2023
SABC 2
|
50 | |
S16E13 |
Van Buenos Aires terug huis toe
season finale
|
June 2, 2023
SABC 2
|
50 |