Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 18 / Episode 7

Die Noordkus van Brasilië

Dit is 'n gebied aangrensend aan die Amasone-reënwoud. Parque Nacional dos Lençois Maranhenses bied van die mees dramatiese landskappe op die vasteland, met duine en mere wat die indruk van bedlakens gee wanneer dit van bo af waargeneem word. ’n Reis langs hierdie kuslyn van Brasilië neem die span na pragtige gehuggies soos Atins en Barra Grande, sowel as van die skouspelagtigste strande, soos Jericoacoara. Om daar te kom is nogal 'n avontuur, met talle rivierkruisings.

English
  • Originally Aired April 11, 2025
  • Runtime 46 minutes
  • Created April 4, 2025 by
    tonylogin
  • Modified April 4, 2025 by
    tonylogin