Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 18 / Episode 1

Colombia

Die span reis na Colombia om die Suid-Amerikaanse avontuur van die afgelope drie jaar voort te sit en te voltooi. Die reis begin in Bogota waar 'n nuwe voertuig voorberei word na die rampspoedige ongeluk aan die einde van die vorige reeks. Terwyl die span wag dat die dokumentasie gefinaliseer word, besoek hulle die historiese dorp Villa de Leyva en herleef die geskiedenis van die Suid-Amerikaanse vasteland. Uiteindelik word hulle vrygelaat om Colombia te verlaat en na die grens met Venezuela te gaan.

English
  • Originally Aired February 28, 2025
  • Runtime 46 minutes
  • Created February 28, 2025 by
    tonylogin
  • Modified February 28, 2025 by
    tonylogin