Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 18 / Episode 10

Bahia

Met Johan wat nog aansterk van sy siekte, verwelkom die span graag vir Streicher vir 'n paar weke. Streicher het 10 Voetspore-ekspedisies gedoen, maar sy huidige beroep verhoed hom om meer as twee weke saam met die span deur te bring. Hulle reis na die binneland na Lençois en Mucugê naby die Parque Nacional da Chapada Diamantina. Nadat hulle die grotte by Gruta da Mangabeira besoek het, reis hulle 'n lang pad suid na Rio de Janeiro.

English
  • Originally Aired May 2, 2025
  • Runtime 46 minutes
  • Created April 4, 2025 by
    tonylogin
  • Modified April 4, 2025 by
    tonylogin