Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 5 / Episode 18

Die manne van Pointe Noire

Met vanjaar se Voetsporereis kom die span gereeld ander Suid-Afrikaners teë. In Pointe Noire is daar sommer ’n groot groep manne wat in die Kongo kontrakwerk doen. Saam met hulle word daar gebraai en gholf gespeel in die stad wat eens een van die vakansiemekkas op die kontinent was. ’n Nasionale verkiesing beperk ook die span se bewegings en dit laat hulle toe om ’n dag of wat langer op Pointe Noire te kuier.

English
  • Originally Aired July 10, 2009
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 19, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 16, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director