Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 5 / Episode 19

Uitendelik Gaboen!

Na Pointe Noire reis die span deur al hoe digter woude, verder noord. Die paadjie loop deur die oerwoud – een van die grootste reënwoude in die wêreld. Die grens tussen die Kongo en Gaboen is ook nie baie duidelik nie en op een dag word daar op vier verskillende plekke paspoort en ander dokumente gevra. Uiteindelik kom die span aan in Ndende en slaap die eerste keer in Gaboen.

English
  • Originally Aired July 17, 2009
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 19, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 16, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director