Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 5 / Episode 17

Verby die Ninjas na Dolisie

Die Voetsporespan is nou reeds in die sesde land op vanjaar se reis. Uit Brazzaville vertrek hulle na Dolisie. Onderweg is daar twee groot hindernisse – die slegte pad en die ninjas. Die slegte pad eis sy tol met een van die voertuie se bladvere wat breek en die ninjas, gewapende rowers wat padblokkades oprig, moet omgepraat word om die manne deur te laat.

English
  • Originally Aired July 3, 2009
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 19, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 16, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director