Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 5 / Episode 6

Oor Raucana, Angola binne

Op Rundu het die Voetsporespan uitgebrei. Koos Moorcroft, Angolese toeroperateur, en José Livingue, tolk, het hulle by die res van die manne aangesluit. Vandaar het die span gereis na Angola. By Ruacana, by die waterval wat soms droog is wanneer daar hidro-elektriese krag opgewek word, is die span Angola binne. Daarna is dit afreis na die kus, al langs die Kunenerivier. ’n Mens kom die Himba’s van Angola teë. Die laaste skof is sowat 70 kilometer deur die Namibwoestyn, tot by Foz do Cunene, waar die Kunenerivier in die Atlantiese Oseaan uitmond.

English
  • Originally Aired April 24, 2009
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 19, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 16, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director