Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 5 / Episode 5

Olifante in die Kaudom

In die Kaudom ervaar ’n mens ware wildernis. Die kampgeriewe is nou reeds so beskadig deur olifante, daar word nie meer deur die Namibiese Parkeraad kampfooie gehef nie. By die kantoortjie is daar ook ’n waarskuwing: Pasop vir leeus en hiënas in die kamp! ’n Mens kom Kaudom toe om olifante te kyk. Die ou grotes is die hele park vol. Die span het hulleself gaan tuismaak by ’n watergat en gewag vir die ou grotes om nader te staan.

English
  • Originally Aired April 17, 2009
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 19, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 16, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director