Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 1 / Episode 11

Swaziland

Juweel van Suidelike Afrika! Op die voorstoep van die Gautengers is daar wonderlike parke soos Mlilwane, Mkaya en Hlane. En hier kom mens te voet tot binne tien tree van ’n witrenoster, of jy kan jou moed beproef as ’n olifant jou storm, en jy het ’n drie duim dik boompie om agter te skuil. Die koning van Swaziland is Mswati III, en die koning van bewaring is Ted Reily.

English
  • Originally Aired September 10, 2000
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 20, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 20, 2017 by
    Administrator admin