Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 1 / Episode 10

Suid-Kruger

Letaba is die spogkamp van die Kruger. Dis ook hier waar mens die Olifantkamer kry met die ivoor van die reuse wat die Kruger beroemd gemaak het. Verder suid het ons gery met die Lebombo 4x4-roete. Ja, mens kan wel in die Kruger in die veld gaan kamp, en dan kry mens dalk nog die kans om Duke, een van die laaste oorlewendes van die Magnificent Seven te sien

English
  • Originally Aired September 3, 2000
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 20, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 20, 2017 by
    Administrator admin