Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 1 / Episode 9

Venda en Gazankulu

Thohoyandou, kop van die olifant, is die hoofstad van die Vha-Venda. In hierdie land van misterie en legende het ons gaan soek na die luislang in die Fundudzimeer, en toe verder gereis, al langs die Kruger se heining tot by Letaba Ranch. Ook hier was die skade van die vloede van 2000 nog duidelik te sien

English
  • Originally Aired August 27, 2000
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 20, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 20, 2017 by
    Administrator admin