Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 1 / Episode 8

Limpopovallei

Die reis het begin by Mapungubwe, oudste stad in Suid-Afrika. Van daar volg die span die Ivoorroete, al langs die Limpopo af tot by Makuja, en deur tot in die Kruger by Crooks Corner. Dis waar Bvekenya Barnard en ander ivoorjagters berugtheid verwerf het aan die begin van die vorige eeu.

English
  • Originally Aired August 20, 2000
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 20, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 20, 2017 by
    Administrator admin