Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 1 / Episode 7

Tuli

Terug in Botswana is ons eers na die Tuli-blok, ’n strook langs die Limpoporivier waar daar geboer word, maar die wêreld verander vinnig omdat meer en meer mense agterkom dis makliker om saam met die olifante te leef, as om te probeer boer en hulle kom vreet jou aartappels op. Die program het geïndig in Mashatu, een van die privaatwildtuine van die Tuli.

English
  • Originally Aired August 13, 2000
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 20, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 20, 2017 by
    Administrator admin