Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 1 / Episode 6

Mosi-oa-Tunya

Die reis begin met ’n reksprong by een van die natuurlike wonders van die wêreld, gaan verder deur ’n wildtuin met die grootste konsentrasie olifante in Suidelike Afrika, en eindig met die geleentheid om op die rug van die ou grotes te ry.

English
  • Originally Aired August 6, 2000
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 20, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 20, 2017 by
    Administrator admin