Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 1 / Episode 3

Khaudum

Weggesteek in die noordoostelike hoek van Namibië is ’n plek wat een van die laaste wildernisgebiede in Afrika is. Snags loop leeus en hiënas nog deur mens se kamp, en in die winter maak die olifante ’n oorlas van hulleself. Die program word afgesluit met ’n besoek aan die Boesmans van die Kalahari.

English
  • Originally Aired July 16, 2000
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 20, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 20, 2017 by
    Administrator admin