Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 1 / Episode 4

Okavongopypsteel

Wes van die Okavango Delta is die Kalahari. Hier vind mens die Drotsky Grotte en Tsodilo Hills, beide plekke omvou in misterie. Ten spyte daarvan dat heelwat mense reeds die plekke besoek het, voel ’n besoek aan Tsodilo en Drotsky vir mens of jy dit opnuut ontdek.

English
  • Originally Aired July 23, 2000
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 20, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 20, 2017 by
    Administrator admin