Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 1 / Episode 2

Etosha

Die Etosha was eens die grootste wildtuin in die wêreld. Vandag nog is dit een van die mooiste, met ’n oorvloed van wild. ’n Mens sien die gemsbok en springbok, en natuurlik roofdiere soos leeus, luiperds en jagluiperds. Die ou grotes is natuurlik ook daar.

English
  • Originally Aired July 9, 2000
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 20, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 20, 2017 by
    Administrator admin