Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 1 / Episode 1

Kaokoveld

Die begin van ’n lang reis waartydens ons die tradisionele migrasieroetes van olifante sou volg. Vir eers moes ons gaan soek na die mees ontwykende van hulle almal – die woestynolifante van Damaraland en die Kaokoveld. Van daar neem die reis ons deur die Namib om die mense van Kaokoland, die Himba, te ontmoet

English
  • Originally Aired July 2, 2000
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 20, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 20, 2017 by
    Administrator admin