In Episode 11 reis die span verby Barberton na Swaziland via die Saddleback-pas. In die Swazi-koninkryk besoek hulle Ted Reilly se wildreservate Mlilwane, Mkaya en Hlane.