In hierdie episode keer die span terug na Mosambiek. Eers besoek hulle Santa Maria in die baai van Maputo. Daarna reis hulle deur die Maputo-olifantreservaat na Ponta do Ouro.