In episode 10 besoek die span die Kruger voordat hulle hul reis na die Limpopo Trans-Frontier Park in Mosambiek voortsit. Hulle besoek ook die Massingirdam voordat hulle weer die Kruger by Giriyondo binnegaan.