Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 3 / Episode 8

Ek gaan see toe

Hendrik en Maggie neem die twee kleintjies Margate toe om die eerste keer die see te sien. Wimpie en Sonja is dirigente vir die interskool-atletiek maar dinge loop bietjie skeef wanneer hulle, in Hendrik en Maggie se afwesigheid, ‘n partytjie in die Van Tonders se huis hou.

English
  • Originally Aired June 2, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin