Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 3 / Episode 7

Ek is Liz

Pine en Spike begin 'n besigheid wat veiligheidsheinings verskaf. Spike se benadering om deur mense se vensters te klim as bekendstelliong werk nie altyd so goed nie. Hendrik probeer self die wasbak se kraan regmaak maar uiteindelik moet Maggie maar 'n loodgieter inroep, 'n baie oulike loodgieter.

English
  • Originally Aired May 26, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin