Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 3 / Episode 6

Versnipperde vis

Sonja skryf in vir die "Face of the nineties" fotokompetisie. Hendrik en Vis van Wyk bespreek 'n visvangtoer na Mauritius. Die skaars boek wat Vis vir Hendrik leen beland per ongeluk in Riekie se skooltaak. Ouboet loop die motor op 'n uitverkoping in Klerksdorp mis maar kom tot die redding met 'n geskenk wat hy daar vir Hendrik koop.

English
  • Originally Aired May 19, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin