Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 3 / Episode 5

Die Sterre voorspel

Yolanda bel Amerika om haar sterrevoorspelling te kry. Wanneer die rekening kom het sy moeilikheid en as Maggie weier moet Ouma Gous help.Hendrik jaag saam met Ouboet huistoe om te gaan help met 'n brand.Hendrik en Maggie is oortuig dat Wimpie en Sonja dinge bietjie kalmer moet vat en koop vir hulle 'n voorligtingsvideo. Neelsie slaag byna om saam na die video te kyk.

English
  • Originally Aired May 12, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin