Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 3 / Episode 4

Herverdeling van

Ouboet wil sy besigheid op die proef stel en Ouma Gous is al wat kan help.Hendrik slaan 'n kolhou by die Gholf en Ouma Gous word gearresteer omdat sy 'n verkeerskonstabel aanval. 'n Oorywerige sekuriteitswag blaas Ouboet se "Hot Dog" waentjie die lug in.

English
  • Originally Aired May 5, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin