Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 3 / Episode 3

Benoude verhoudings

Sonja help vir Wimpie met meer as sy huiswerk, tot Maggie se ontsteltenis.Ouboet werk aan sy "Hot Dog" waentjie en Yolanda is so die hoenders in vir hom dat hy uitgesluit word.Ouma Gous daag onverwags op en ontwrig die hele huishouding. Oupa Gous het saam met vriende gaan visvang.

English
  • Originally Aired April 28, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin