Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 3 / Episode 2

Poeksie se perm

Spike kom van vakansie af en vra vir Hendrik om hom te help met die tweeling se kleuterskoolkonsert, "Die Dwergie se Gat". Hendrik bou die gat.Yollie skryf in vir die Potch "Permathon" en Neels is haar model. Dinge loop lelik skeef en hy lyk soos 'n rooskleurige nar.

English
  • Originally Aired April 21, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin