Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 3 / Episode 9

Serenade vir Sonja

Wimpie vertel stories van Sonja om by sy vriende te spog. Sy kom daarvan te hore en verbreek hulle kys. Wimpie is gebroke en komponeer ‘n liedjie.Oom Hans en Ouboet skryf in vir ‘n gemerkte visvangkompetisie. Ouboet vang die meeste babers en Spike val ‘n vis met sy kop dood.

English
  • Originally Aired June 9, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin