‘n Vreemdelinge met ‘n boek vol rekords van misdade van sindikate maak ‘n afspraak met die redakteur van ‘n koerant om die hele spul aan die lig te bring.
Die polisie reik ‘n kennisgewing uit vir die in hegtenis name van Addie terwyl Potgieter raad soek by hoër owerhede om Lindeque te verbind aan die Transworld misdade.