Die polisie reik ‘n kennisgewing uit vir die in hegtenis name van Addie terwyl Potgieter raad soek by hoër owerhede om Lindeque te verbind aan die Transworld misdade.