Degenaar, Addie en die kinders is gelukkig veilig onder die beskerming van die polisie. ‘n Benoude Niemoller soek hulp by ‘n neuroloog.