Kersfees Nataniël se gunstelingtyd. Baie mense vrees dit of is net te moeg om nog ‘n keer moeite te doen vir ‘n ondankbare familie. Nie by DIE NATANIëL TAFEL nie! Ons berei heerlike Kersgeregte voor, leer hoe om self versierings te maak en dek ‘n baie spesiale tafel.